Tuesday, October 26, 2010

die Here weet.

verskoon my
vir wat ek se maar,
vir nog meer wat ek wens
vir nog meer wat ek wens.
en my woorde is min maar,
ek dink jy kry
die punt.
ek dink ons praat te veel
en se te min

want daar's iets in jou oe wat my rustig maak
en ek dink dit is tyd dat ek rustig raak
want daar's iets in jou oe wat my rustig maak
en die Here weet
ek dink dis tyd,
ek dink dis tyd.

want ek sal jou aan die anderkant van jou gedagtes kom uithaal
dis hier waar mens se dinge vergaan
aan die anderkant van jou gedagtes kom uithaal.

No comments:

Post a Comment